Na afloop van die eindeksamen in 2019, is daar by ‘n toekenningsaalbyeenkoms die top 10 akademiese presteerders aangekondig. Hierdie leerlinge werk baie hard en ons beloon graag ons harde werkers. Die volgende leerlinge is aangewys as die nr 1 in elke graad wat hul afgelê het:

Vlnr: Zenke Enslin (gr 8), Stefan Neethling (gr 10), Juryna Fourie (gr 11) en Annelie Pieterse (gr 9).

Meer Nuusberigte