Terwyl klasmaats Woensdag by Volkskool bymekaar gekom het om hul uitslae te kry, het twee van die klasmaats dit misgeloop. Hulle was genooi na ‘n prysuitdeling in Oos Londen.

Na afloop van die matriekeksamen is Pierre van der Merwe algeheel eerste en Caitlin du Preez tweede in die Sarah Baartmandistrik. Beide van hulle het beurse ontvang.

Pierre is die toppresteerder in Volkskool met ses onderskeidings en Caitlin het sewe onderskeidings.

Baie geluk met hierdie prestasies.

Meer Nuusberigte