Omdat Hoër Volkskool ‘n Afrikaans Mediumskool is, probeer ons steeds om ons leerders die geleentheid te gee om hul staal in Engels te wys. ‘n Paar van ons leerlinge neem elke jaar deel aan die tweetaligheidseksamen en die volgende leerlinge het die eksamen in 2019 suksesvol voltooi:

Astrid Langeveldt, Jorinda Gouws,  Caitlin du Preez,  Linda Lötter,  Megan Hendrikse,  Steffanie Scholtz, Chloe Stannard en Sue-mari Burger. Caitlin is die top presteerder by hierdie eksamen.

Meer Nuusberigte