Wian Vos, bekend vir sy Project David, het ‘n baie suksesvolle ‘Praise and worship’ in ons skoolsaal aangebied. Die kinders het so baie geleer en baie het opnuut hul harte vir die Here gegee.

Wian het in die laaste paar kere wat hy HVS besoek het, ‘n hele paar kinders se lewens verander waar hul nuwe christene geword het, of van ‘n lou christen weer ‘n warm christen gemaak het. Ons sien baie uit na sy volgende besoek aan ons!

Meer Nuusberigte