Hier is die Senior Leerlingraad vir die termyn 2019/2020. Mnr Theo Dörfling, Juryna Fourie, Reinier Swanepoel, Jaco van Loggerenberg, Jean-Louis du Plessis, Llewellyn Crewe-Brown, Dieter Bertram, Emile Bosch en Megan Nel. Voor:

Wadey Minnaar, Casey du Toit, Astrid Langeveldt, Alwyn van der Merwe, Ruben van der Merwe, Logan Ludick, Mia du Plessis en Labre Oosthuizen. Die groep leiers vertrek eersdaags op ‘n opleidingskamp waar die Hoofleiers en onderhoofleiers van die span verkies en dan tydens die jaarlikse prysuitdeling bekendgemaak sal word in volgende kwartaal.

Meer Nuusberigte