Agter: Kaylene September (Groepdans Silwer),  Bianca Naude (Sang Goud), Petrone Fourie (Spraak en drama goud, dubbel goud en trippel goud), Annelie Viljoen (Spraak en drama, Trippel goud) Chantel van der Nest (Sang, Dubbelgoud), Chante Bosch (Groepdans Goud)
Voor Romenischia Stoffels  (Groepdans Silwer)   Casey-Lee Ali  (Groepdans Silwer)Tamaryn-Lee Cross ( Sang twee items, albei dubbelgoud, asook groepdans Goud) Jornell Visagie.groepdans Goud,  Athena Finck Musiek instrumentaal goud, Individuele dans Dubbelgoud en  groepdans Goud , Whitney Visagie  groepdans Silwer

Nie op foto:

Marco Jooste: Spraak en drama Silwer en goud

Jorinda Gouws: Musiek instrumentaal Silwer

Melissa Fillis  Sang twee items, albei dubbelgoud

Wadey Minnaar  Sang, Dubbelgoud

Meer Nuusberigte