Die volgende leerlinge het deelgeneem aan die jaarlikse WOW-spelfees wat aangebied is by Spandau Sekondêre Skool in Graaff-Reinet.

Agter: Chantelle du Preez, Jeffson Arends, Danielle Grobler, Zenke Enslin, Ruan Deysel, Annelie Pieterse, Shamika van Rooyen,  Marolene Lomberg, Chandler Prins, Waydan Lodewyk

Voor: Helouise van Loggerenberg, Annika Fitzgerald, Reme Vorster, Crusadia Briesies, Denovan Hoffman, Jana Muller, Elnay Admas, Michaela Willemse, Astrid Langeveldt, Lara Muller (afwesig Elnè Marx)

Die volgende leerlinge het baie goed gedoen en dring deur na die volgende rondte wat volgende naweek by Laerskool Sunridge te Port-Elizabeth aangebied word:

Zenke Enslin (eerste plek in Gr 8 Afdeling), Elnay Adams, Shamika van Rooyen, Lara Muller (eerste plek in Gr 9 Afdeling), Jeffson Arends, Elne Marx, Hellouise van Loggerenberg en Annika Fitzgerald.

Meer Nuusberigte