Van Hoër Volkskool se leerlinge het die jaarlikse Wiskundige Geletterdheid Olimpiade afgelê. Emile Blignaut behaal ‘n brons sertifkaat, terwyl Inge Jansen en Chantelle du Preez elkeen ‘n silwer sertifikaat verower. VLNR: Emile Blignaut, Inge Jansen en Chantelle du Preez
Meer Nuusberigte
Adriaan Blignaut het ses onderskeidings tydens die finale eksamen behaal en is...
Lees Meer