Boetie en sussie doen dit weer!

Llewellyn Crewe-Brown en Marlien Crewe- Brown, albei leerlinge van Hoër Volkskool, het hulself weer as kranige muurbalspelers bewys. Marlien is gekies vir die OP 0.16A span terwyl Llewellyn as reserwe vir die 0.19A span gekies is. Hierdie is ‘n groot prestasie aangesien Llewellyn eintlik nog 0.17 is. Hul gaan OP verteenwoordig by die Interprovinsiale toernooi te Bloemfontein gedurende die Junie-vakansie. Baie sterkte!

Meer Nuusberigte