Een van Hoër Volkskool se skaakspelers het deelgeneem aan die Middelburg Ope Skaaktoernooi wat aangebied is te Primêre Skool Karel Theron te Middelburg. Die doel van die toernooi was om deel uit te maak van die keuring vir die Suid-Afrikaanse Junior Skaak-kampioenskappe.

Jeffson Arends, ‘n 0.16 speler, het algeheel eerste in sy ouderdomsgroep geeïndig.  Baie geluk!

Meer Nuusberigte