Hoër Volkskool se hokkie, rugby en netbalspanne het die naweek deelgeneem aan die Despatch Sportfees in Despatch.

Dit het baie goed gegaan met ons spanne. die wat nie op die telbord goed gevaar het nie, het waardevolle ondervinding opgedoen. Die tellings is as volg:

Rugby:

0.14 wen 7 – 5 teen Hoërskool Despatch

0.16 Verloor 9 – 15 teen Hoërskool Despatch

Eerste span verloor 14 – 28 teen Hoërskool Despatch

 

Hokkie: HVS 0.16 teen die volgende skole se eerste spanne:

Nico Malan: 0 – 0

DF Malherbe 0 – 0

Despatch: 0 – 0

Riebeeck: 0 – 0

Framesby: 1 – 0

Cradock Hoërskool : 0 – 2

 

Netbal eerste span speel teen:

Brandwag: 4 – 7

DF Malherbe: 9 – 7

Framesby 6 – 10

 

0.16 speel teen

Westering: 3 – 5

Framesby 2 – 13

Alex: 7 – 10

 

Die eerste hokkiespan het deelgeneem aan ‘n toernooi in Oos-Londen. Tellings volg:

wen teen Cambridger: 4 – 0

wen teen Burgersdorp: 7 – 0

wen teen Brandwag:4 – 0

wen teen Merrifield: 3 – 0

Meer Nuusberigte