Vier van Hoër Volkskool se swemmers het die afgelope naweek deelgeneem aan die Top 8 gala. Dit het baie goed gegaan met ons swemmers.

Vlnr: Ben van der Merwe: brons vir die 50m rugslag. PJ de Goede wen brons vir die 50m Borsslag.

Ben PJ Emile Blignaut het ook deelgeneem en goeie tye behaal. Marlien Crewe-Brown wen silwer vir die 50m rugslag en goud vir die 100m borsslag, 50m vlinderslag en 50m borsslag.

Meer Nuusberigte