Marichen Piek, hoofmeisie van Hoër Volkskool word beloon vir haar harde werk en deursettings vermoë. Nadat sy verkies is as lid van die junior Protea Ruiterkuns span om aan ‘n Internasionale kompetisie in New Orleans Amerika te gaan deelneem, word sy ook aangewys as kapteine van hierdie span. Baie geluk aan haar en haar afrigter met hierdie prestasie.

Meer Nuusberigte