Links Marlien Crewe-Brown,  Llewellyn Crewe-Brown  en Dane Thiart is gekies om aan die OP Tweekamp Kampioenskappe deel te neem te Port-Elizabeth.

By hierdie byeenkoms sal ‘n finale OP span gekies word om aan die SA-Kampioenskappe deel te neem, wat hierdie jaar ook in Port-Elizabeth aangebied word.

Meer Nuusberigte