Saterdag  17 Maart 2018

Uitstekende weer, uitstekende gees, uitstekende kompetisie. 43 Kinders van die westelike deel van die Oos-Kaap het aan die NASP-Interskole boogskiet kom deelneem.  Die kompetisie was straf en die die punte toon dat hierdie kinders hard werk om goeie resultate te behaal.

In die individuele items is die volgende behaal:

3D JUN GIRL SKOOL
1 Anna Bouwer J F 159 UHS
3D JUN BOY
1 Casper Bekker J M 252 LVS
2 Heyn-Carlo Smith J M 247 HELPMEKAAR
3 Freddie van der Mescht J M 221 LVS
3D SEN GIRL
1 Zileke de Jager S F 265 HVS
2 Janeke Grassman S F 263 DP
3 Celesté Crouse S F 261 BRANDWAG
3D SEN BOY
1 Ruan Strydom S M 279 DP
2 Zander Grassman S M 266 DP
3 Daniel McNaughton S M 265 UHS
BULLSEYE JUN GIRL
1 Anna Bouwer J F 210 UHS
BULLSEYE JUN BOY
1 Casper Bekker J M 254 LVS
2 Heyn-Carlo Smith J M 249 HELPMEKAAR
3 Piandre Verwey J M 230 SUSANNA FOURIE
3D SEN GIRL
1 Petrone Fourie S F 277 HVS
2 Celesté Crouse S F 274 BRANDWAG
3 Juryna Fourie S F 272 HVS
3D SEN BOY
1 Zander Grassman S M 276 DP
2 Daniel McNaughton S M 275 UHS
3 Ruan Strydom S M 275 DP

 

Die algehele tellings is as volg:

OVER ALL
DOGTERS
1 Petrone Fourie 277 259 536
2 Celesté Crouse 274 261 535
3 Janeke Grassman 270 263 533
SEUNS
1 Ruan Strydom 275 279 554
2 Zander Grassman 276 266 542
3 Daniel McNaughton 275 265 540

 

Besonderse prestasie van die dag is gelewer deur 50/50 te behaal:

Petrone Fourie in Bull’s eye en Jaco van  Loggerenberg in 3D.

Meer Nuusberigte