Die Graad 11 Besigheidstudies klas het laas week Donderdag vir Montego besoek. Die klas het meer geleer oor die Sekondêre sektor en bestuur van die besigheid. Die leerders was veral beïndruk met hoe so groot maatskappy familie waardes inkorporeer.

Die klas bedank vir oom Wilfred van der Merwe vir sy uitstekende toer en les oor die tennisbal.

Dankie ook aan Montego wat dit moontlik gemaak het en ook vir alles wat julle vir die dorp en ons skool doen.

Meer Nuusberigte