Uithourit

Lehan de Beer (gr 10), het Saterdag 9 Maart 2024 aan die Colesberg Uithourit deelgeneem. Hulle het 06:00 die oggend vanaf die Chargo Merino Inn Hotel vertrek. Lehan het met sy perd, Gnu Gabbi, tweede in die Novice 40 km klaargemaak. Baie min perde het hierdie rit, sonder enige beserings, voltooi. Dit was ‘n baie…

Lees Meer

Hokkie

Die afgelope naweek het Hoër Volkskool se eerste hokkiespan aan die Tony Godding en Greg Beling hokkietoernooi te Oos-Londen deelgeneem. Daar was altesaam 40 deelnemende spanne van regoor die land. Die spelers het hard gewerk op die veld en hul deursettingsvermoë is getoets. Die uitslae van die vier wedstryde wat hulle gespeel het: Wen teen…

Lees Meer

Tennis

Vier van Hoër Volkskool se tennisspelers het die naweek aan die Synergy Cup te Mosselbaai deelgeneem. Chenoa Jeffrey (gr en Pieter Nel (gr 9) het die Oos-Kaap (Elephants) o.15-span by hierdie toernooi verteenwoordig. Hulle span eindig algeheel vierde in die toernooi. Louwen Wolfaardt en Luan Hanekom, albei gr 10-leerders het in die Oos-Kaap (Elephants )…

Lees Meer

Leerlingraad

Maandag, 18 Maart 2024 het die leerlingraad van Hoër Volkskool, die jaarlikse skakeling met Union High School se leerlingraad, aangebied. Hierdie geleentheid word vir die leiers van die twee skole gereël, om mekaar beter te leer ken. HVS se leiers het UHS se leiers die stryd op die rolbalbaan aangesê. Lede van die Graaff-Reinet Rolbalklub…

Lees Meer

0.16 Hokkie

Die o.16A-hokkiespan van Hoër Volkskool, het die afgelope naweek aan die jaarlikse o.16 toernooi wat deur Hoërskool Pearson te Gqeberha aangebied is, deelgeneem. Die stad, bekend as ‘The Windy City’ het nie teleurgestel nie! Ten spyte van die sterk wind, het ons spelers hul passie en vasberadenheid op die veld gewys en die volgende goeie…

Lees Meer

Atletiek

Vincent Pienaar, het na sy indrukwekkende wen van die 100m seuns o.15-uitdun tydens die Oos-Kaap Atletiekbyeenkoms te Queenstown, ‘n silwer medalje in die 100m-finaal verower. Vincent is in die Oos-Kaap Atletiekspan ingesluit wat aan die SA Kampioenskappe vanaf 3 – 6 April in die Paarl gaan deelneem. Baie geluk Vincent.

Lees Meer

Saddle Seat Ruiterkuns

Tiaan Fourie het vanaf 28 Februarie tot 2 Maart 2024 aan die Nasionale Ruiterkunsproewe te Riversdal deelgeneem. Die kompetisie het oor vier dae gestrek waar ruiters die eerste twee dae op hulle eie perde en daarna op vreemde perde deelgeneem het. Tiaan is vir die Senior Vyfgang Proteaspan gekies, wat later vanjaar aan die Saddle…

Lees Meer

ATKV-Volksmond Langtafelete

‘n Spoggerige aand vol Afrikaanse musiek, leerders wat in deftige klere uitgevat is, heerlike kos en asemrowende dekor. Dit is niks anders as die ATKV-Volksmond se jaarlikse Langtafelete nie.Die Langtafelete was op 29 Februarie by Hoër Volkskool gehou. Die saal het die tema, Melkweg in die Karoo, weerspieël. Leerders van verskeie skole kon saam met…

Lees Meer

Boogskiet

‘n Klein groepie van Hoër Volkskool se skuts het Saterdag, 2 Maart 2024, aan die Daniel Pienaar en Tiere Ope boogskietkompetisies te Uitenhage deelgeneem. Daar was ‘n totaal van 35 skuts. Die weersomstandighede was uitstekend en die skuts het hulle taak voortreflik verrig.Daniël Pienaar Ope uitslae: Hoërskool afdeling:Dogters: Mikha Enslin: BronsSeuns: John Read: BronsConrad Kleyn:…

Lees Meer