Gholf

Johndré Ludick, ‘n graad 11-leerder aan Hoër Volkskool, is gekies vir die Nasionale span wat aan die Reply Italian Golf Championship in Italië gaan deelneem. Die span bestaan uit 4 lede wat Suid-Afrika in die kompetisie wat al vir 16 jaar aangebied word, gaan verdedig. Daar is altesaam 20 lande wat aan hierdie kompeitisie van…

Lees Meer