Interskole Swemgala

2023 se interskole gala is op 14 Februarie by Union High School se splinternuwe buitelug swembad aangebied en Volkskool se leerders wat die swemmers kom ondersteun het se gees was aansteeklik.Laer Volkskool se swemmers het sewe rekords laat spat:JJ van Schalkwyk het 3 rekords verbeter: vryslag, rugslag en borsslag vir seuns o.8Zenicke van Schalkwyk het…

Lees Meer

Leierskap-Seminaar

Lede van Hoër Volkskool se leerlingraad het Woensdag, 15 Februarie ‘n leierskapseminaar bygewoon. Die seminaar is deur die Prescient Foundation moontlik gemaak. Die aanbieders van die seminaar was Die Goeie Nuus Fabriek, onder leiding van Erich Posthumus en Wian Vos.Daar was leerders van verskillende skole in Graaff-Reinet en daarom was dit belangrik dat die leerders…

Lees Meer

HVS Tennis

Deelname aan die “Tennis 4 Jesus” toernooi in Bredasdorp is ‘n toernooi waarna tennisspelers jaarliks baie uitsien. Vanjaar word HVS deur die volgende spelers verteenwoordig: Victor Dercksen, Lynette Truter, Joshua du Toit, Zanri Groenewald, Xander Keyser, Jani van der Merwe, Zak Wolfaardt, Anya Cornelius, Pieter Nel en Alecia Louw Geniet die deelname en sterkte met…

Lees Meer

Boogskiet

Op Saterdag, 11 Februarie 2023 het Hoër Volkskool die eerste boogskietkompetisie van 2023 aangebied. Skuts van Graaff-Reinet (HVS en LVS), Uitenhage, Despatch en Jeffreysbaai het hiervoor ingeskryf . Ons het twee “Bull’s Eye” kompetisies geskiet – Graaff-Reinet Ope en HVS Ope. Om ‘n boogskietkompetisie aan te bied verg baie beplanning. Ons skietbaan waar daar drie…

Lees Meer

“Martial Arts”

Op Saterdag, 28 Januarie het die Raptors gevegskunsklub hulle eerste grondwerkgradering gehad. Die byeenkoms het van 08:00 tot 13:30 geduur en oud en jonk moes swoeg en sweet en baie hard werk om hul wit “sleeve” gradering vir grondwerk te verwerf.HVS het leerders wat aan hierdie sport deelneem en vier leerders van HVS het hul…

Lees Meer

Atletiek

Bekerwenners tydens HVS se kleureatletiekbyeenkoms:Junior Victrix Lurodum:Mikha EnslinJunior Victor Ludorum:Hannes van der MerweSenior Victrix Lurodum:Malandri LombardSenior Victor Ludorum:Valentino Johannes Uitblinkers in die baanitems is as volg:NAELLOPEMalandri Lombard: 200 mEthan Japhta: 100 mVINNIGSTE 1500 MDogter: Jamie-Lee GerberSeun: Valentino Johannes Baie geluk aan die atlete met hul goeie prestasies.

Lees Meer

Tweede Rekenaarklas

Weens groot belangstelling in die vakrigting Rekenaartegnologie het daar ‘n behoefte by HVS ontstaan om nog ‘n rekenaarlokaal in te rig. Die vak RTT word nou in twee vakgroepe aangebied om meer leerders die geleentheid te gee om die vak te neem.IGO maak ook gebruik van die rekenaarsentrum en waar IGO-leerders in die verlede na…

Lees Meer

WOW-Spelfees

Tydens die WOW-spelfees se distriksrondte het Emma van Gent, Luke Karelse, Michayle Maarman en Ilze Vorster almal in die top vier van hulle onderskeie ouderdomsgroepe geëindig en vir die provinsiale rondte gekwalifiseer. Weens ‘n sameloop van omstandighede het Emma en Michayle nou eers hulle medaljes vir hul eerste plekke in die distriksrondte ontvang. Almal het…

Lees Meer

Skaak

Op 31 Januarie 2023 het Hoër Volkskool by Union High School aan ‘n skaakbyeenkoms deelgeneem. Die byeenkoms is in die vorm van ‘n individuele toernooi.Jaden Booysen was die dag se beste speler. Baie geluk, Jaden!Dankie aan UHS vir die byeenkoms se aanbied.

Lees Meer