In die klaskamer

As deel van die sillabus het HVS se graad 10 Lewenswetenskapklas vandag die HART behandel. Hulle het die geleentheid gehad om aan ‘n hart te vat en selfs al die hartkamers te ondersoek. Die praktiese klas was baie interesant en die leerders het dit as ‘n aangename ondervinding beskryf.

Lees Meer

Samesyn

Dis so klein woordjie maar die betekenis agter dit alles is asemrowend groot. Sport dien as ‘n platform vir mense om bymekaar te kom en hul land te ondersteun. Saam met nasionale trots gaan stadstrots, in on geval “dorpstrots”. Daar is ‘n sekere samesyn of kameraderie wat tussen vreemdelinge ontstaan bloot omdat hulle in dieselfde…

Lees Meer