AFSKEID

Tydens juffrou Magda van Heerden se laaste saalbyeenkoms, het die Volksmond-bestuur amptelik van haar afskeid geneem.  Hier is Jorinda Gouws, Dillon Stannard,  Emile Blignaut,  Theodor Dorfling Inge Jansen en  Annika Fitzgerald saam met mev Magda van Heerden.

Lees Meer

Swem

“Die laaste week van Januarie is daar ‘n reuse B groep gala aangebied in Port Elizabeth. Met oor die 700 inskrywings van meer as 40 skole was die paviljoene gepak en die kompetisie straf. Hoër Volkskool het ook twee swemmers gehad wat hul skool verteenwoordig het. Marlien en Llewellyn Crewe-Brown het in dieselfde oudersoms groep…

Lees Meer

Graad 8 verwelkomingsseremonie

By die afgelope saalbyeenkoms, is die graad 8’s offisieël welkom geheet by Hoër Volkskool, met ‘n tradisionele verwelkomingsseremonie. Die gr 8’s mag tot dusver nie hul baadjies skool toe aangetrek het nie. By die seremonie moes hul opstaan en ‘n eed van getrouheid aflê.  Daarna het elke gr 8 se matriekvoog hul baadjies vir hul…

Lees Meer

Vuurdoop vir boogskieters

NASP – VOLKSKOOL het Saterdag 26 Januarie hul eerste kompetisie (NASP KWAGGA OPE) van die nuwe seisoen geskiet. 70 skuts sover as Oos-Londen en Victoria-wes het deelgeneem. Uit die 14 VOLKSKOOL skuts was daar 4 skuts wat hul eerste kompetisie ooit geskiet het. Met die intrapslag het hulle aan die 3D afdeling van die kompetisie…

Lees Meer

OP Platteland Tennis

Die volgende tennisspelers van Hoër Volkskool is ingesluit by die OP Platteland tennisspanne. Petri van der Merwe het ‘n uitsonderlike prestasie beriek deur ook ingesluit te word by die OP-span. Hy gaan die Oostelike Provinsie by die SA Skole-toernooi verteenwoordig. Alwyn van der Agter: Merwe( 0.16), Dieter Bertram (0.19), Victor Dercksen (0.14), Marco  Jooste (0.16),…

Lees Meer

Graad 8 Leerlingraad

Die gr 8 leerlingrraad vir  die termyn 2019 is aangekondig. Hul is van links na regs: Lynette Truter, Melandri Lombard, Danah Nel en Hennie Barnard. Om Volksies se leierskap te ontwikkel is vir ons ‘n groot prioriteit.  Baie sterkte aan hierdie vier leerlinge!

Lees Meer