31-05-2025
HVS vs Aliwal Noord
HVS Netbal 1ste
HVS Netbal 1ste
Aliwal Noord Netbal 1ste
Aliwal Noord Netbal 1ste
17
40
Baie geluk aan on 0.15A-span wat met ware deursettingsvermoë en spanwerk hul wedstryd 19-17 gewen het – ’n ware hoogtepunt van die dag!
Hoewel sommige van ons ander netbalspanne uitdagings op die baan beleef het, het hulle steeds geveg met trots en gees:
- o.15B het teen die o.16B-span gespeel – die o.16's wen 8–6
- o.16A gee hul alles teen ’n sterk span en verloor 9–34
- 2de span verloor 6–29
- 1ste span sluit die dag af teen ’n kragtige teenstander met ’n 17–40 uitslag
Ons is trots op elke Volksie vandag die veld betree het. Julle wys karakter.