Nuwe onderwysers

Hoër Volkskool is opgewonde om twee nuwe onderwysers op ons personeel te verwelkom. Juf. Clarissa Faber het groot geword in Oos-Londen en het gematrikuleer aan Grens Hoërskool. Sy het haar studies aan die Noordwes-Universiteit in Potchefstroom voltooi in B.Sc Verbruikerswetenskap met ondernemingsbestuur asook haar B.Sc Honneurs in Verbruikerswetenskap (gespesialiseer in voedsel produkontwikkeling). Vanjaar is haar eerste…

Lees Meer