Gemeet aan die sukses van die dag, staan die springbokjagkompetisie van 2021 uit as ‘n hoogtepunt in die geskiedenis van die projek. Honderd en ag jagters het vanjaar aan Huis Cronjé se springbokjagkompetisie deelgeneem. Sewe en twintig jagspanne is hier ontvang.
Dit is n uitdagende projek vir almal betrokke. Met die langdurige droogte wat boere in ‘n wurggreep het, was plase met springbokke skaars en die waglys vir jagplek is en bly lank.
Covid 19 het niemand onaangeraak gelaat nie. Die sake- en boeregemeenskap het ons hande ag jaar gelede gevat en ons toegelaat om jaar na jaar die kompetisie te laat groei. Sonder julle, kan ons nie die dag aanbied nie!
A dream written down with a date becomes a goal.
A goal broken down into steps becomes a plan.
A plan backed by action becomes reality.
Ons planne is in plek vir DV 20 Mei 2022; ons vertrou dat ons weer op ons boere, gidse en borge kan staatmaak.
Die wenners is as volg:
PLASE:
Plaas met die swaarste bok
Joe Kroon; 40.40 kg
Plaas met die ram met die langste horings
Joe Kroon; 17 3/8 duim
Plaas met die hoogste gemiddelde gewig
Francois van der Merwe
Plaas waar die wenspan gejag het
Waterkrans;- Franco van der Merwe
Beste skoot: Johan (Despatch Ou Toppies)
Jagter wat die swaartste bok geskiet het: Werner Landsberg, gewig 40.4 kg
Jagter met ram met langste horings: Werner Landsberg
Jagter met die ooi met die langste horings: Jannie Nel
SPANNE:
Wenspan: Old Unionites – William Copeman, Richard Collett, Jason Jacobs, Rhett Newton
Tweede: 4 Bure – Dirk van Schalkwyk, Kosie van Schalkwyk, Zak van der Merwe, Theronie van der Merwe
Derde: Voltreffer Span – Pieter Nel, Trompie Geldenhuys, Stanley Read, Devan Lotter
INDIVIDUELE WENNERS:
Eerste: Zak van der Merwe
Tweede: Minnaar Delport
Derde: Dirk v Schalkwyk
Baie dankie aan al ons borge vir julle ondersteuning!
2021 Springbokjagkompetisie – borge in alfabetiese volgorde
• ABSA
• ARNO & LIZE DE JAGER
• AFRICAN NYALA WEAR
• BKB GRAAFF-REINET HANDEL
• BKB WOL EN BOKHAAR
• BLUE SKY
• BOOMSTIX
• BRAIN BANDS
• CHARL VORSTER AFRIVET / MOLATEC &OPTIMIZOR
HONDEKOS
• CROWN NATIONAL
• DELI SPICES
• DIE WORSMAN NEIL BLOM
• DROSTDY TOYOTA
• EP ELECTRICAL GIDEON SCHEEPERS
• FREDDIE HIRSCH
• GRAAFF REINET ABATOIR- WILLIE GOUWS
• GRAAFF REINET HARDEWARE
• GREYGHOST GEAR
• HEYDENRYCH ALGEMENE HANDELAAR
• JANSENVILLE DRANKWINEL
• KAMDEBOO SUPERMEATS – KLAAS ZANDBERG
• KAROO GUNS
• KAROO OUTDOOR
• KAROO TAXIDERMI
• KOBUS – HANDGEMAAKTE MAT
• MARK VIR DIE HUISVROU
• MELANIE SHIMMINGS / JUAN NEVELING
• NAPPIE ERASMUS
• NOMMERPAS
• OK PORTERVILLE – MARIUS
• PAUL SCHOEMAN
• RELAY EMERGENCY MEDICAL SERVICES
• RIVERSIDE GARAGE
• ROCHE & LESLY-ANN VAN HEERDEN
• RUDOLPH OPTICS
• RUGALIA – KOBUS
• SANNEKE VAN DER MERWE
• STANDARDBANK
• STANLEY READ
• STUCKEN
• SUMMIT WILDLIFE
• SUPA QUICK
• TURBO CLINIC
• VIRBAC – THYS VAN TONDER
• WOLF & JOHNSON, JOHAN HENNING

Meer Nuusberigte