Hoër Volkskool se hokkie-afrigter, Claudia Cooke, is verkies as assistent-afrigter vir die Oostelike Provinsie o.16A hokkiespan.

Baie geluk, Claudia. Ons is bly jy is deel van die Volkskool-familie!

Meer Nuusberigte