Die eerste hokkietoernooi vir hokkiespelers van Hoër Volkskool vind die naweek in Port Elizabeth plaas.
Die meisies neem aan die HJ Hockey Cup deel. Die toernooi bestaan uit 5 klubs wat teen mekaar speel en ons meisies speel vir die EAGLES.
o.14 Meisies
Zanri Groenewald
Jani van der Merwe
Anishka Luiters
Claudia Cooke – Eagles hoof afrigter
o.16 Meisies
Inke van der Merwe
Marli van der Merwe
Marlien Crew-Brown
Chloe Stannard
o.18 Meisies
Mia Du Plessis
Dane Thiart
Logan Ludick
Marni van der Merwe
Astrid Langeveld
Baie sterkte aan afrigter Claudia Cooke en al die spelers.

Meer Nuusberigte