Hierdie opwindende projek in samewerking met Vleissentraal word landwyd aangebied. Daar is groot pryse te wen.

Baie dankie aan ons borge wat hierdie projek ondersteun en moontlik maak.

Kontak vir Philip Piek by 083 3094144 met enige navrae.

Meer Nuusberigte