Die eerste Volkskool Graaff-Reinet in samewerking met die Volkskool Oudskoliere en Volkskool se ondersteuningsgroep as gesamentlike fondsinsamelingsprojek vir Laer Volkskool Graaff-Reinet en Hoër Volkskool.
Die veiling skop af binne – registreer vandag by www.insamel.co.za en hou die Volkskool Graaff-Reinet Jagveiling 2021 blad dop vir meer inligting oor die wat opgeveil word.
#karoojag #volksietrots #volkskoolgraaffreinet #trotsvolksie
#karoojagveiling #komjagindiekaroo Boomsticks Wild Outdoors Topside Meat Co

Meer Nuusberigte