Die Christelike Studente Vereniging-tak (CSV) van Hoër Volkskool het Maandagaand karre by die skool gewas as Fondsinsameling vir die skool. Die projek is baie goed ondersteun deur ouers, onderwysers en lede van die publiek.

Baie dankie vir elkeen se bydrae, hetsy dit was om jou klere nat te maak om te was, of om jou kar te kom trek vir ‘n was!  Ons waardeer dit!

Meer Nuusberigte

Skiet

Anke en Tarien van der Westhuizen het die afgelope naweek aan die SA Metaal Silhouette se Bloemfontein MSK – OPE  deelgeneem. Anke behaal...
Lees Meer