Akademie

Die skool se toegewyde onderwysers met ondervinding en die nodige kwalifikasies lê die grondslag van die skool se akademie.

Kultuur

Landsdiens, CSV, Debat asook verskeie skaakspanne, ‘n koor, en verskeidenheidskonserte word jaarliks aangebied

Sport

Hoër Volkskool het ‘n baie trotse sportgeskiedenis en tradisie. Sy sportspanne was nog altyd ‘n groot krag in die Karoo.