Boogskiet

Leerders van HVS en LVS neem tans aan virtuele kompetisies deel.  Daar is vyf Oos-Kaap kompetisies waaraan hulle voor 31 Julie moet deelneem om te kwalifiseer. Eben Lötter is in LVS en skiet uitstekend vir ‘n beginnerskud. Die hoogste punt is 50/50 en Eben, Annelie Pieterse, Freddie van der Mescht en John Read het dit tydens…

Lees Meer

Top 10 Akademie

HVS het verlede Maandag tydens ‘n buitelug saalbyeenkoms die Top 10 Akademiese kandidate vir 2021 – Kwartaal 1 aangekondig. Graad 12 Petroné Fourie Stefan Neethling Jean Louis du Plessis Jana Muller Mia du Plessis Alwyn van der Merwe Zanki Botha Heloïse van Loggerenberg Astrid Langeveldt Emile Blignaut Graad 11 Annelie Pieterse Jeffson Arends Marli van…

Lees Meer

Hokkie

Baie dankie aan Jason Jacobs van Brian Bands Sports. Hy het waterbottels vir HVS se eerste hokkiespan geborg. Ons waardeer julle ondersteuning.

Lees Meer

Huis Cronje Springbokjag 2021

Gemeet aan die sukses van die dag, staan die springbokjagkompetisie van 2021 uit as ‘n hoogtepunt in die geskiedenis van die projek. Honderd en ag jagters het vanjaar aan Huis Cronjé se springbokjagkompetisie deelgeneem. Sewe en twintig jagspanne is hier ontvang. Dit is n uitdagende projek vir almal betrokke. Met die langdurige droogte wat boere…

Lees Meer

HVS opedag 2021

Op Vrydag, 21 Mei om 12:00 het Hoër Volkskool ʼn opedag aangebied. Dit was bygewoon deur graad 7-leerders van Laer Volkskool asook leerders van omliggende skole en dorpe. Die keuse vir ‘n hoërskool moet deursigtig geneem word. Tydens die opedag het Hoër Volkskool die kans benut om vir alle belangstellendes te wys wat ons bied.…

Lees Meer

VCSV

‘n Paar weke gelede het Heroze, ons skool besoek. Die groep bestaan uit sanger Vernon Barnard en oud-volksie Petrus Wolfaardt of meer bekend as oom Pieta. Die naam Heroze staan vir “He rose”. Hulle gaan by baie skole om waar hulle vir almal van die Here se liefde en genade vertel. Vernon is blind. Hy…

Lees Meer

Akteurs kuier by ATKV-Volksmond

Op Woensdag, 19 Mei 2021, het Reckless Haven Productions by Hoër Volkskool ‘n drama werkswinkel aangebied. Veertien leerders het die werkswinkel bygewoon. Na die ysbreker en die kenmekaarsessie het die ervare akteurs, Danielle Retief en Rowlen van Gericke die leerders verskeie tegnieke en vaardighede geleer. Hulle het ‘n verskeidenheid aktiwiteite gedoen en het die leerlinge…

Lees Meer