Atletiek

Vier van Hoër Volkskool se atlete het in Maart 2021 aan die O P Atletiekliga se byeenkomste in Port Elizabeth deelgeneem. Daar is drie byeenkomste gehou en die atlete moes ten minste aan twee van hierdie byeenkomste deelneem. Hoewel oefentyd beperk was, het die atlete goeie prestasies behaal. Marni van der Merwe het in 2020…

Lees Meer

Mnr & Mej Volkskool

Mnr & Mej Volkskool was weereens die glans geleentheid waarvoor dit bekend is. Veels geluk aan die wenners, Mnr Volkskool Chuma Alberts en Mej Volkskool, Marni van der Merwe. Die eerste prins en prinses Marco Jooste en Jana Muller en die tweede prins en prinses Marshall Kombella en Petroné Fourie.

Lees Meer

Hokkienuus

Verlede Maandag en Dinsdag het die hokkie bokkies die kans gehad om die keurders te beïndruk op die hokkieveld. Proewe is gehou, waarna spelers vir die eerste hokkiespan gekies is. Baie sterkte met julle voorbereiding vir julle eerste wedstryd op 8 Mei 2021. Baie geluk aan die spanlede wat gekies is. Voor : Chloé Stannard,…

Lees Meer