Aanlyn-jagveiling

Die eerste Volkskool Graaff-Reinet in samewerking met die Volkskool Oudskoliere en Volkskool se ondersteuningsgroep as gesamentlike fondsinsamelingsprojek vir Laer Volkskool Graaff-Reinet en Hoër Volkskool. Die veiling skop af binne – registreer vandag by www.insamel.co.za en hou die Volkskool Graaff-Reinet Jagveiling 2021 blad dop vir meer inligting oor die wat opgeveil word. #karoojag #volksietrots #volkskoolgraaffreinet #trotsvolksie #karoojagveiling #komjagindiekaroo Boomsticks Wild Outdoors Topside Meat…

Lees Meer

Beheerliggaam-verkiesing

Met Covid19 wat nog ‘n realiteit is, moet ons skool se beheerliggaamverkiesing aangaan, maar op ‘n heel nuwe manier! Al ons kandidate word virtueel bekend gestel, sodat jul kan weet vir wie jul stem. Bestudeer asb. die volgende kandidate se profiele en kom wys jou ondersteuning deur te kom stem. Inligting rondom die stemproses is…

Lees Meer

Rugby-nuus

Ons is opgewonde oor die toekoms en dankbaar dat ons kan voortgaan met ons rugby oefeninge. Ons spelers en afrigters se gesondheid is baie belangrik en alle Covid voorsorgmaatreëls word nagekom.   Baie geluk aan Jan-Hendrik Gouws wat gekies is om ‘n SARU Elite Speler ontwikkelingskamp by te woon. Onder normale omstandighede bied SARU die kamp…

Lees Meer

TENNIS

Daar is lank daarna gesmag om weer aan sport en ander buitemuurste aktiwiteite deel te neem. Hierdie droom is bewaarheid met die aankondiging dat die Graaff-Reinet en Distrikte se tennis somerliga weer op dreef kom. Dit is verblydend om te sien hoeveel oud-volksies dikwels as opponente op die baan stap en gedugte teenstanders is. Die…

Lees Meer

Landsdiens

Almal is dankbaar en baie opgewonde dat gewone buitemuurse skoolaktiwiteite weer op dreef is. ‘n Entoesiastiese groep Landsdieners het Woensdag 10 Maart 2021 aan ‘n “IN GRAAFF-REINET, SOWAAR!”-aktiwiteit deelgeneem. Lede is in groepe verdeel en onder die leiding van ‘n groepleier is die spanlede geïdentifiseer deur middel van ‘n groepfoto. Daarna het elke groep ‘n…

Lees Meer

VOLKSKOOL VRIENDE LAMMERPROJEK

Hierdie opwindende projek in samewerking met Vleissentraal word landwyd aangebied. Daar is groot pryse te wen. Baie dankie aan ons borge wat hierdie projek ondersteun en moontlik maak. Kontak vir Philip Piek by 083 3094144 met enige navrae.

Lees Meer