Hoër Volkskool, Graaff-Reinet. TROTS VOLKSKOOL!
Lees MeerDie eerste hokkietoernooi vir hokkiespelers van Hoër Volkskool vind die naweek in Port Elizabeth plaas. Die meisies neem aan die HJ Hockey Cup deel. Die toernooi bestaan uit 5 klubs wat teen mekaar speel en ons meisies speel vir die EAGLES. o.14 Meisies Zanri Groenewald Jani van der Merwe Anishka Luiters Claudia Cooke – Eagles…
Lees Meer